Peter Blum
DOI:
https://doi.org/10.10520/ejc-stilet-v37-n1-a12Abstract
Die bogenoemde DOI maak deel uit van SABINET se artikel handles
Sien SABINET se verwysingsidentifiseerder:
Die ouma Draga Tereza Rogošic,
‘n oom ene Katajan.
Besoeke aan Graz
soos Split, dié ken jy
glo in die palm
van jou vurige hand.
Locarno,
’n stad op die noordelike oewer
van die Lago Maggiore
word geboekstaaf
nes jou kennis van Slawiese tale,
Latyn en Taljaans.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2026 Joan Hambidge (Author)

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Creative Commons Attribution International licence CC BY NC ND 4.0 (see https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/ for version 4.0 of this licence)