Ek en jy bestaan nie van Danie Marais

Authors

DOI:

https://doi.org/10.65407/stilet37-17

Abstract

Teen die tyd wat ek begin werk het aan hierdie refleksie op (eerder as resensie van) Danie Marais se vierde digbundel het daar al vele resensies (in die ware sin van die woord) die lig gesien, geskryf deur gerespekteerde akademici en resensente geskool in die Afrikaanse Letterkunde. Ek is dosent in Regsleer/ Regsfilosofie en vir die afgelope drie dekades bemoeid met vrae rondom die (on) moontlikhede van transformasie, versoening en saamleef, die verhouding tussen die rol van die reg/ regsdiskoers en hierdie (on)moontlikhede, die strewe na geregtigheid, asook die verwikkeling tussen gender, klas en ras (interseksionaliteit). 

Author Biography

  • Karin van Marle, Universiteit van Wes-Kaapland

    Universiteit van Wes-Kaapland

Ek en jy bestaan nie

Published

01-11-2025

Issue

Section

Resensie-Essays

How to Cite

Ek en jy bestaan nie van Danie Marais. (2025). Stilet: Tydskrif Vir Die Afrikaanse Letterkundevereniging, 37(1-2), 142-148. https://doi.org/10.65407/stilet37-17