Om my kastele in Spanje te sloop van Jaco Barnard-Naudé

Authors

DOI:

https://doi.org/10.65407/stilet37-16

Abstract

Jaco Barnard-Naudé se debuutbundel is onlangs aangewys as die wenner van die 2025 Ingrid Jonker-prys. Met hierdie besondere digbundel dra Barnard-Naudé by tot ’n gevestigde groep digters soos Fourie Botha, Marius Crous, Johann de Lange, Joan Hambidge en Loftus Marais wat gereeld vanuit ’n queer-perspektief dig.

Author Biography

  • Dewald Koen, Nelson Mandela Universiteit

    Nelson Mandela Universiteit

Om my kastele in Spnage te sloop

Published

01-11-2025

Issue

Section

Resensie-Essays

How to Cite

Om my kastele in Spanje te sloop van Jaco Barnard-Naudé. (2025). Stilet: Tydskrif Vir Die Afrikaanse Letterkundevereniging, 37(1-2), 138-141. https://doi.org/10.65407/stilet37-16