Eugène Maraisprys: Een voet innie kabr van Gaireyah Fredericks

Authors

  • Marni Bonthuys Universiteit van Wes-Kaapland Author

DOI:

https://doi.org/10.65407/stilet37-13

Abstract

Gaireyah Fredericks se kortverhaalbundel Een voet innie kabr speel af in die Suid-Afrikaanse Moslemgemeenskap. Sy gebruik Moslem-Afrikaans in die bundel – ’n variëteit wat by uitsondering in Afrikaanse letterkunde opgeteken is, hoewel dit een van die oudste variëteite van Afrikaans is. Die verhale in die bundel belig verskeie aspekte van Moslemkultuur en -gebruike. Dialoog, dikwels met die ondertone van humor, en die sketsing van die betrokke ruimte is besonder geslaagd in hierdie kortverhale.

Author Biography

  • Marni Bonthuys, Universiteit van Wes-Kaapland

    Universiteit van Wes-Kaapland

Published

01-11-2025

Issue

Section

Commendatio

How to Cite

Eugène Maraisprys: Een voet innie kabr van Gaireyah Fredericks. (2025). Stilet: Tydskrif Vir Die Afrikaanse Letterkundevereniging, 37(1-2), 132. https://doi.org/10.65407/stilet37-13