Krag

Authors

  • Jaco Fouché Author

DOI:

https://doi.org/10.65407/stilet37-18

Abstract

Die hortjies agter die huis is toe. Die vensters voor se gordyne ook. Dis warm. Liana is bly vir die skemer koelte van die groot plaashuis. Hulle is vier dae op die plaas, sy en Ewald, en lê en lees in ‘n kamer, te lugtig vir die hitte om te gaan stap soos sy eintlik wil. Liana se ma is in haar eie kamer. Om twee namiddag is daar ‘n klop aan die voordeur en dan weer teen een van die voorste vensters, dringend.

Published

01-11-2025

Issue

Section

Articles

How to Cite

Krag. (2025). Stilet: Tydskrif Vir Die Afrikaanse Letterkundevereniging, 37(1-2), 154-160. https://doi.org/10.65407/stilet37-18