Ek en jy bestaan nie van Danie Marais
DOI:
https://doi.org/10.65407/stilet37-17Abstract
Teen die tyd wat ek begin werk het aan hierdie refleksie op (eerder as resensie van) Danie Marais se vierde digbundel het daar al vele resensies (in die ware sin van die woord) die lig gesien, geskryf deur gerespekteerde akademici en resensente geskool in die Afrikaanse Letterkunde. Ek is dosent in Regsleer/ Regsfilosofie en vir die afgelope drie dekades bemoeid met vrae rondom die (on) moontlikhede van transformasie, versoening en saamleef, die verhouding tussen die rol van die reg/ regsdiskoers en hierdie (on)moontlikhede, die strewe na geregtigheid, asook die verwikkeling tussen gender, klas en ras (interseksionaliteit).
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2026 Karin van Marle (Author)

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Creative Commons Attribution International licence CC BY NC ND 4.0 (see https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/ for version 4.0 of this licence)