Eugène Maraisprys: Een voet innie kabr van Gaireyah Fredericks
DOI:
https://doi.org/10.65407/stilet37-13Abstract
Gaireyah Fredericks se kortverhaalbundel Een voet innie kabr speel af in die Suid-Afrikaanse Moslemgemeenskap. Sy gebruik Moslem-Afrikaans in die bundel – ’n variëteit wat by uitsondering in Afrikaanse letterkunde opgeteken is, hoewel dit een van die oudste variëteite van Afrikaans is. Die verhale in die bundel belig verskeie aspekte van Moslemkultuur en -gebruike. Dialoog, dikwels met die ondertone van humor, en die sketsing van die betrokke ruimte is besonder geslaagd in hierdie kortverhale.
Downloads
Published
Issue
Section
License
Copyright (c) 2026 Marni Bonthuys (Author)

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial-NoDerivatives 4.0 International License.
Creative Commons Attribution International licence CC BY NC ND 4.0 (see https://creativecommons.org/licenses/by-nc-nd/4.0/ for version 4.0 of this licence)