Stilet resensie-essays

Authors

DOI:

https://doi.org/10.10520/ejc-stilet-v37-n1-a15

Abstract

Die bogenoemde DOI maak deel uit van SABINET se artikel handles

Sien SABINET se verwysingsidentifiseerder: 

https://hdl.handle.net/10520/ejc-stilet-v37-n1-a15

 

Sou jy belangstel om ʼn resensie-essay vir Stilet te skryf, stuur asseblief ’n konsep (50 woorde) aan die redakteur. Hou in gedagte dat die tydskrif twee keer per jaar verskyn. Resensie-essays moet handel oor die Afrikaanse letterkunde en moet tussen 2 500 – 3 000
woorde wees. Slegs bydraes in Afrikaans word oorweeg.

Published

01-11-2025

Issue

Section

Resensie-Essays

How to Cite

Stilet resensie-essays. (2025). Stilet Tydskrif Vir Die Afrikaanse Letterkundevereniging, 37(1-2), 166. https://doi.org/10.10520/ejc-stilet-v37-n1-a15